Meteoor van Tsjeljabinsk

Meteoor van Tsjeljabinsk
Die meteoor se spoor deur die lug. 55º05'0N 59º80'0E
Die meteoor se spoor deur die lug. 55º05'0N 59º80'0E
Koördinate 55º05'0N 59º80'0O
Datum 15 Februarie 2013
Tyd 09:15 Jekaterinburg-tyd (UTC+6)
Deursnee 2-17 m
Massa 7 000 – 10 000 ton
Spoed 54 000 km/h
Plofkrag 500 kiloton TNT
Skade ná die supersoniese knal.

Die meteoor van Tsjeljabinsk is ’n superbolied (’n baie helder meteoor) wat op 15 Februarie 2013 naby Tsjeljabinsk in die Russiese Oeralgebied ontplof het. Omstreeks 09h15 plaaslike tyd is verskillende ontploffings gehoor en ’n vuurbal in die hemel waargeneem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne